Welkom almal, angename kennis.
Het jy lekker geslaap?
My naam is Hanna en ek net ‘n bietjie Afrikaans praat, ek leer vinnig. Pak maar ‘n lekker koppie koffie. Ek sal van my vertel; ek aan die kunsakademie studeer, baie interessant!
Dit is my blog waar ek vertel van wat ek leer, doen en ervaar. Ek hou van kuns uitstallings en die lees van boeken, ek hardloop en fietsry graag, ek hou van die buitelewe. Vars lug en son maak my gelukkig. Ek verkies om buite die hele dag te wees.
Ek het twee broers en ‘n suster, hulle word genoem Imre, Marton en Kati. Ek is die oudste van vier.
Dit was my storie, ek is jammer, blog is afgelope.
Sien jou more!
Ek volg graag jou blog van nou af.
LikeLiked by 1 person
Dankie! Ek volg jou blog ook!
LikeLiked by 1 person
Dankie, altyd lekker om ‘n nuwe gesig hier te sien!
LikeLike